Potloodmerke in tweedehandse boeke
Ek het Saterdag by ’n tweedehandse boekwinkel ’n dun Suid-Afrikaanse roman gekry met iemand anders se potloodstrepe in die kantlyn. Party notas was net vraagtekens, ander het ’n sin onderstreep wat ek self sou miskyk. Ek wonder altyd: lees...